It looks like you're using an Ad Blocker.
Please white-list or disable AboveTopSecret.com in your ad-blocking tool.
Thank you.
Some features of ATS will be disabled while you continue to use an ad-blocker.
Mabukwana het in Februarie siek geword toe sy ‘erg begin bewe het’ en probleme met haar geheue en spraak ervaar het.
Sy en haar familie het na bewering geglo dat demone haar liggaam oorgeneem het en haar ma, Nozukile, het haar na Ncicana gebring vir genesing.
Die polisie het vroeër gesê Ncicana het tydens twee intense bidsessies herhaaldelike kere op Mabukwana se maag getrap in sy pogings om ‘die demone uit haar uit te dryf’.
Ná die tweede keer het sy gehuil, stil geword en kort daarna in haar ma se arms buite die tent gesterf.
Die vermoede is dat die trappery ernstige inwendige beserings veroorsaak het wat tot haar dood gelei het.
the principle that people should not judge the behavior of others using the standards of their own culture, and that each culture must be analyzed on its own terms
It is ignorant because they seek to retain traditional cultural practices rather than conform to and accept Western scientific medicine?